Gepubliseer in Wiskunde

Breuke

fractions

Die aanleer van breuke is een van die belangrikste afdelings van wiskunde in die laerskool. Die gebruik van breuke strek reg deur die wiskunde kurrikulum. Daarom is dit belangrik dat leerders die basiese konsepte dadelik verstaan.

Hierdie werkkaart gee ‘n eenvoudige opsomming van wat breuke is en verduidelik ook ekwivalente breuke. Druk uit vir jou leerders se skryfboeke of plak op teen jou muur as verryking.

Breuke Opsomming (Graad 4-7)

Capture

Een gedagte oor “Breuke

  1. Hi juffie baie dankie vir die leeersame informasie .Ek het dit baie geniet om die oefeninge aan die leerders te leer. Gaan so voort met die goeie werk. Dit word baie waardeer.

    Like

Lewer kommentaar op George Kanselleer antwoord