Gepubliseer in Sosiale Wetenskappe

Geskiedenis Graad 5 Kwartaal 2

Hier is my voorlopige Geskiedenis vir Kwartaal 2 se beplanning. Dit is volgens Platinum se Sosiale Wetenskappe handboek vir graad 5.

Ek kry baie navrae oor ander kwartale se werk. Ongelukkig het ek slegs twee kwartale hierdie vak aangebied en nou het ek nie meer die handboeke wat ek destyds gebruik het nie. Indien iemand enige notas in lyn met hierdie werk het, laat weer my gerus dan verwys ek lesers na u webtuiste!

Kwartaal 2 beplanning

Kernvrae kwartaal 2

Hier volg ook al my nota’s, opsommings en kernvrae met antwoorde wat in leerders se boeke geplak gaan word.

Voel vry om enige nota’s in jou klas te gebruik. download

1 – Inleiding

2 – vC nC Tyd bl112

3 – Tema 1 . 1 bl112

4 – Tema 1 . 2 bl113

5 – Kernvrae 1 bl112-113

6 – Tema 1 . 3 bl114 –

7 – Tema 2 . 1 bl115

8 – Kernvrae 2 bl114-116

9 – Tema 3 . 1 bl117

10 – Kernvrae 3 bl117

11 – Tema 3 . 1 bl118

12 – Kernvrae 4 bl118-119

13 – Tema 5 . 1 bl120

14 – Kernvrae 5 bl120

15 – Tema 6 . 1 bl121

16 – Kernvrae 6 bl121

17 – Tema 7 . 1 bl122

18 – Kernvrae 7 bl122-124

19 – Tema 8 . 1 bl125

20 – Kernvrae 9 bl125

21 – Tema 9 . 1 bl126

22 – Kernvrae 9 bl126

Laat weet gerus as jy enige van die nota’s kon gebruik. Ek sien uit om te hoor hoe jy dit toegepas het en jou eie gevoel daarin gesit het! 🙂

2 gedagtes oor “Geskiedenis Graad 5 Kwartaal 2

  1. Wil graag julle komplimenteer oor die standaard van jul opsommings. Graag wil ek uitvind hoe ek notas en kernvrae vir kwartaal 1 & 4 vir Geskiedenis graad 5 kan aflaai. By voorbaat dankie.

    Like

    1. Hello Margaret. Baie dankie vir die kompliment! Ongelukkig het ek slegs twee kwartale die vak aangebied en het intussen weggetrek. Ek het dus nie meer toegang tot die handboeke wat ek destyds gebruik het nie. Weereens baie jammer!

      Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s